MATHYS ROETS – REMBRANDT-TOER
AGT DORPE in ELF DAE!
Wees deel van hierdie stop van Mathys Roets se Rembrandt-Toer!
Mathys sing al die musiek van sy nuwe cd, Rembrandt se meisie in die maan!
‘n Nuwe vertoning, nuwe klanke, maar dieselfde bekende stem!
Kom ervaar die nostalgie, vind uit waaroor mans nou eintlik wonder en dink na oor die muse wanneer Rembrandt se meisie in die maan amptelik voorgestel word!
Wie is sy…
Bookings essential
If you have any inquiries regarding the shows, don't hesitate to email or phone us.
Skakel of mail ons gerus oor alle show navrae.
Tel. : 042 293 2500
E-mail : bookings@pottersplace.co.za
Fees : R 100.00 p p
Event Categories: Events.
Related Listing
-
| Die Broers @ Jolly Dolphin |
Die Broers Ticket Price - R70 Door Price - R80 Late Band - R30 Venue/Location: Jolly ...
-
Blues Broers @ Potters Place
Treat yourself to some music about being blue that makes you feel good. Blues are for sharing. ...
-
Glaskas @ Potters Place |
Tyd: 18:30 vir 20:00;Kaartjies: R80 pp; Glaskas is definitief verslaaf aan live ...