Lize Beekman @ Potters Place

As jy selfs nóg ‘n bietjie nader aan jou geliefde wil sit en wil baai in die mooi van die liefde, kan jy met ‘n geruste hart jou plek bespreek by Potters Place vir die musiek van Lize Beekman.

 

Hierdie begaafde liedjieskrywer skilder met woorde en met haar kitaar in die hand, sal sy jou saamneem op ‘n nuwe reis deur ou hartkamers. Sy word al vir jare geken aan gehalte luistermusiek wat blywend is. Haar vertoning by Potters Place sal haar aanhangers se gunstelinge insluit asook nuwe liedjies uit haar pen wat onlangs vrygestel is op haar nuwe album “Ek het jou Lief”.

So, maak seker jy en jou geliefde bespreek vroegtydig om julle plek te verseker!

Bookings essential

If you have any inquiries regarding the shows, don't hesitate to email or phone us.

Skakel of mail ons gerus oor alle show navrae.

Tel. : 042 293 2500 
E-mail : bookings@pottersplace.co.za

Fees : R 120.00 p.p.

Event Categories: Events.

Place Your Review

Rate this place by clicking a star below :

Send To Friend

Captcha Verification
captcha image

Send Inquiry

Captcha Verification
captcha image