Jak de Priester @ Potters Place

Van Nougat tot nou is Jak de Priester se 10 jaar anniversary konsert. Hy vier dit met ‘n beeldskone produksie wat die journey van hierdie liedjieskrywer vasvang. Sally Williams Nougat, Binnelanders, Groen Mamba en soveel nuwe songs en ondervindinge wat die lewe in Suid-Afrika omsit in musiek. 10 Jaar later… dit is sý show om te sien!

Om 10 jaar in die bedryf te oorleef is ‘n mylpaal wat gevier moet word met niks minder as ‘n beeldskone konsert wat die journey van hierdie liedjieskrywer vasvang nie. Sally Williams Nougat was die eerste lied wat tot die harte van Suid-Afrikaners gespreek het, daarna was sy stem vir 5 jaar in die huise met Binnelanders en toe was dit die satire van Groen Mamba wat die volk gegryp het. Vandag 10 jaar later… Soveel nuwe songs, soveel ondervindinge wat die lewe in Suid-Afrika omsit in musiek. As jy Jak de Priester in sy 10-jaar loopbaan nog nooit ‘live’ sien optree het nie, is hierdie die show om te sien.

Bookings essential

If you have any inquiries regarding the shows, don't hesitate to email or phone us.

Skakel of mail ons gerus oor alle show navrae.

Tel. : 042 293 2500 
E-mail : bookings@pottersplace.co.za

Fees : R 120.00 p.p.

Event Categories: Events.

Place Your Review

Rate this place by clicking a star below :

Send To Friend

Captcha Verification
captcha image

Send Inquiry

Captcha Verification
captcha image