D J Ossewa
DJ Ossewa het sy ontstaan gehad op die plaas Ossewasrus sowat 7 jaar gelede. Die DJ staan eintlik vir Daniel Jakobus, wat die musikaalste van die klompie afrikaners is, en met die naam en idee voorendag gekom het.
Die Ossewa spreek vanself, aangesien die groepie manne almal baie kultuur- vas is en dan nog op die plaas ook grootgeword het.
Die groep bestaan uit 4 lede. Daar is Daniel Jakobus, Piet Pompies , Jerbes die Leeuboer, en die nuwe toevoeging, Boetie Ossewa, wat in 2011 aangesluit het by die groep. DJ Ossewa was oorspronklik 4 lede, maar moes ongelukkig afstand doen van hul broer en geliefste lid Raapie Knaapie, wat is 2010 agv ‘n motorongeluk, oorlede is, waarin die groep betrokke was. Hy sal altyd onthou word as deel van die groep, en ‘n legende in die afrikaanse musiek bedryf. Daniel, Raapie en Piet bly almal op Ossewasrus saam met Ouma Sanna Beskuit. Almal is Familie op die plaas.
Raapie en Daniel is broers en Piet is hul nefie. Boetie, wat die nuwe lid is, is Piet se ander nefie wat uit die Kalahari kom, en deesdae ook op die plaas woon en help.

DJ Ossewa
Ticket Price – R60
Door Price – R70
Late Band – R30
Venue/Location:
Jolly Dolphin
Jeffreys Bay
Fees : Ticket Price - R60 Door Price - R70 Late Band - R30
Event Categories: Events.